Successfully reported
+9

Sagewood Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sagewood Apartment is 'n lieflike woonstel in die Tyrwhitt-woonstelgebou in Rosebank, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Grapnel Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4d7179879b3c38d3e8e25f44751c3a92504e8ef321e45d81133d47b622160edf59626ec421e8b748fc1662cd050d2c3609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 39 Bath Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.145499696393 28.040104101429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang