Successfully reported
+35

Saint Blaize Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Saint Blaize, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Saint Blaize Holiday Home is 'n ruim, lieflike selfsorg-eiendom in Linkside, Mosselbaai, Suid-Afrika, wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die tweede badkamer het ook 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Gaste sal gemaklike sitplek en 'n TV in die sitkamer vind.

Gaste het toegang tot 'n bekoorlike braai-area met gemaklike sitplek en asemrowende see-uitsigte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 51 Saint Blaize, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Saint Blaize, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352b9398aa7f84866a4cd0c458266c91278626569f9f4961ee1e9b336ca5ad02a4cd9935423be40177124fd2fd386878c650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5) 51 Saint Blaize Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1870114 22.1504034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang