Successfully reported

Sakkie se plekkie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid, veiligheid en gasvryheid in oormaat. Wat 'n belewenis was die 4 dae en 3 nagte nie. Gaan beslis volgende vakansie terug huis toe, want dis hoe dit voel as jy gaste van Nellie is. Your place felt like home to me. Thank you.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bekostigbare aangename verblyf. Aangename plekkie met vriendelike diens. Baie naby aan inkopiesentrum en strand. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. 2 dae by Sakkie se plek was heeltemal te min - ek sal daar vir 2 weke bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic stay. Wow! Fantastic place. We were warmly welcomed. The place is super. Couldn't ask for more. The place is very clean. Everything we needed is in the unit. Very safe and easy to find. The hostess is very friendly. Wish I could give more than 5 stars. We will most definitely go back for a longer stay. And we highly recommend Sakkie se plekkie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neliswa Portia
Sakkie se plekkie
Thank you so much.

Eugenie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly. Daar kort nog 'n waaier, nog 'n plug in die kombuis en 'n tafel buite om by te eet en te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tim V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Ongelooflike plek, baie rustig en mooi. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier. Het dit terdee geniet. Wat ek wel sal voorstel, is dat die dubbelbed 'n kopstuk moet hê. Die kussings glip van die kopeneind af. Die stort se warmwaterkraan lek 'n stroompje kokende water, wat daartoe lei dat iemand maklik 'n brandwond kan opdoen, en dan word die kraankop ongemaklik warm. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nondumiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We enjoyed the stay a lot and we would love to come back again for at least a week. The place was very nice, quiet and safe. We really enjoyed the stay. The only problem there was a shortage of water, but the caretaker was very helpful with a water bucket and kept us updated with everything. Hopefully it was a temporary issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neliswa Portia
Sakkie se plekkie
Thank you so much, we would love to have you back again. Thank you for understanding the water issue, but a tank has been installed now so everything is good.

Desire V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uit die boonste rakke. Dit was heerlik rustig, 'n lekker omgewing en 'n wonderlike gasvrou. Sal definitief aanbeveel en weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neliswa Portia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caravanserai no 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40b0726b5e910fc857ecbeba2de8290306dc3acadd8d22ec741abb7486cba904f1e85ac300a3ef88d15ceb5d304aaa4179c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Caravanserai no 21 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -30.580263692248 30.568247138139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang