Successfully reported
+20

Sakkie se plekkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caravanserai no 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sakkie se plekkie is 'n lieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks naby die strand.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, oopplan-kombuis en -leefarea en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eiland met stoele in die kombuis. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n dubbelbed wat kan opvou.

Die eiendom het veilige skaduparkeerplek en braaigeriewe. Sakkie se plekkie is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, veiligheid en gasvryheid in oormaat. Wat 'n belewenis was die 4 dae en 3 nagte nie. Gaan beslis volgende vakansie terug huis toe, want dis...
Sien meer
Sep 2025
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare aangename verblyf. Aangename plekkie met vriendelike diens. Baie naby aan inkopiesentrum en strand. Sal weer daar oorbly.
Aug 2025
Pieter D
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. 2 dae by Sakkie se plek was heeltemal te min - ek sal daar vir 2 weke bly.
Jul 2025
Marina D
Gesin met tieners
5.0
Fantastic stay. Wow! Fantastic place. We were warmly welcomed. The place is super. Couldn't ask for more. The place is very clean. Ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Eugenie M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly. Daar kort nog 'n waaier, nog 'n plug in die kombuis en 'n tafel buite om by te eet en te kuier.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neliswa Portia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Caravanserai no 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sakkie se plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caravanserai no 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40b0726b5e910fc857ecbeba2de8290306dc3acadd8d22ec741abb7486cba904f1e85ac300a3ef88d15ceb5d304aaa4179c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Caravanserai no 21 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -30.580263692248 30.568247138139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang