Successfully reported
+36

Saldanha Bay House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Main Road, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Saldanha Bay House bied gerieflike oornagverblyf op die hoofweg van Saldanha. Dit is die ideale opsie vir 'n groot groep vriende en dit is stapafstand vanaf die strand.

Dié verblyf het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 5 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer, wat die hoofslaapkamer is, 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n kroeg en 'n restaurant op die perseel, sowel as veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

5 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 79 Main Road, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldanha Bay House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Main Road, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe532f1040f7d7af0a28a219679358b5339f96b066276a3c5e03977bd5de06ce6a40d7d66bc1fdac96b2c9ba5eafbd650808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 16) 2 5 1 4 79 Main Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.003933376841 17.94474224418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang