Saldanha Bay View - Parker Crescent
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R1 057R899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. 
Verblyf word gebied in 3 aparte selfsorg-eenhede, Eenheid 4, Eenheid 5 en Eenheid 6. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisie. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenhede het ook die gebruik van 'n braai.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter afstandbeheerde hekke.
Saldanha Bay View - Parker Crescent is letterlik net 'n kort minuut se stap na die strand. Geniet swem, kanovaart, SUP, seilplankry en vlieërbranderry in die warm somerwater.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marlon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 181
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Bay View - Parker Crescent het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang