Successfully reported

Salem Gastehuis

Gastehuis
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n twee driekwartbedde en het 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Bedlinne, handdoeke en seep word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n Openview tv, 'n yskas, mikrogolf oond asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n muur paneel verwarmer. Die kamer het 'n stoep waar gaste buite kan sit. Alle kamers is nie-rook.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Paneel
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Paneel
Vermaak
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n kuipbad. Die toilet is apart. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Geen tv in hierdie kamer, daarom is die tarief laer as kamers wat met tv toegerus is. Wifi gratis beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer op die grondvloer is ingerig met 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Die kamer het 'n werkstasie, gemakstoele en kombuis met breekware en eetgerei. Daar is 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n outydse koolstoof vir hitte, en hout word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n DStv hotel-paket. Wifi gratis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
DStv
Beperkte kanale
Braai
Kamerdiens
Op versoek
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 2 is op die grondvloer, het 'n privaat ingang, 2 driekwartbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n kuipbad. Linne en handdoeke, lyfseep en handeseep word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier, Openview tv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolf oond. Die kamer het sy eie ingang vanaf die binnehof en kan 2 persone akkommodeer. Hierdie kamer is die naaste aan die parkeer terrein met een trappie om die kamer binne te gaan wat dit geskik maak vir persone wat moeilik loop maar daar is nie draai ruimte vir 'n rystoel nie. Wi-Fi is gratis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Elektries
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 6 is 'n en-suite kamer met 'n koningingrootte bed. Hierdie kamer is op die eerste verdieping met 'n mooi uitsig oor die boomtoppe van die dorp. Verder is hierdie kamer toegerus met 'n tafel met 2 stoele, yskas, mikrogolf oond, wit linne, eie ingang, dak waaier, muur verwarmer, ketel en koffie skinkbord. Die badkamer het 'n kuipbad en wasbak en die toilet is 'n aparte vertrek maar ook en-suite. Handdoeke en seep word voorsien. Hierdie kamer het nie gewone tv of Dstv nie en is daarom op 'n laer tarief as ander kamers. Wifi is gratis vir alle gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
DStv
Braai
Kamerdiens
Op versoek
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die grond vloer en het slaapplek vir 2 gaste. Toegerus met 'n koningin grootte bed, yskas en mikrogolf oond, dak waaier, koffie en tee geriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n privaat ingang vanaf die binnehof maar het nie rolstoel toegang nie omdat die binnehof slegs met trappe bereikbaar is. Daar is sitplek op die stoep by die kamer ingang vir rokers. Alle kamers op die perseel is egter nie-rook. Kamer 1 is toegerus met Openview Tv. Wi-Fi is gratis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries, Paneel
DStv
Braai
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite op die eerste verdieping bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die suite beskik oor 'n kombuisie met breekware en eetgerei, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en wasbak, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n werkstasie, 'n basiese DStv-pakket, 'n klerekas, 'n bagasierak en ekstra gemaklike sitplek. Die suite maak oop na 'n groot patio met uitsig oor die parkeerarea en bied 'n aangename buiteruimte vir ontspanning.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
DStv
Beperkte kanale
Braai
Kamerdiens
Op versoek
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Op versoek
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet met aankoms bestel word.
Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, en 'n skadedeposito word vir troeteldiere vereis.
Neem asseblief kennis dat sekere areas van die huis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Vuurwapens word nie op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Finsbury Crescent, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang