Salie and Sage House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Salie Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Salie and Sage House bied ruim selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Jeffreysbaai slegs 3,2 km van die bekende Supertubes-strand af.
Salie is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n sitarea, TV, Netflix, WiFi en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is.
Sage is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort en verder is daar 'n sitarea, TV, Netflix en WiFi. Die eenheid spog met 'n binne- en buitebraai.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, perdry, tennisspeel en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 47 Salie Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Salie and Sage House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Salie Street, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang