Salt Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Salt Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n rustige plaas net langs die R60 en 11 km vanaf Robertson. Die sonkrag-aangedrewe kothuis bied pragtige uitsigte oor die berge en platteland en is ideaal vir 'n paartjie wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Dié eenslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof en 'n fluitketel. 'n Etenstafel met 2 sitplekke en ingeboude braai-area is ook beskikbaar. Die kothuis maak oop op 'n patio met 'n buite-etenstafel en 'n houtvuur-warmbad met skilderagtige uitsigte oor die omgewing.
Gaste kry gratis WiFi en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Milne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Salt Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang