Successfully reported
+28

Salt Water House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Awie Coraizen Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Salt Water House is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde, selfsorg-vakansiehuis in Paternoster. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en is slegs 100 meter van die strand af.

Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, eetarea en sitkamer in die huis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is lekker ruim en het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Gratis WiFi word ook voorsien.

Gaste het toegang tot die stoep met 'n ingeboude braai en 'n toesluitmotorhuis en motorafdak. Die stoep bied beperkte uitsigte. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Salt Water House is naby die plaaslike restaurante en winkels geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesin wat die Weskus besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gaynore I
Gesin met tieners
5.0
Perfect. A home away from home, cozy, comfortable and easy. The fireplace during this winter was a bonus. I will come back in summer to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Helena N
4.4
Peaceful, safe and very comfortable. Thank you very much, we loved it. My two sisters and I stayed in your accommodation. We had a frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marlene V
Saam met vriende
4.2
Prentjie mooi huisie naby die strand. Salt Water House is 'n baie lekker plek. Alles in die huis is kwaliteit en daar is alles wat mens nodig het. Sta...
Sien meer
Apr 2024
Julianna D
Saam met lewensmaat
4.0
Relaxing. Had all the necessities. Beds super comfortable. Good location. 3 minutes' walk to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
4.0
Heerlik ontspanne, goed uitgerus, jammer om terug te keer huis toe. Baie lekker gebly, dink Salt Water het 'n vinnige omset, plek was nie heeltemal so...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Awie Coraizen Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt Water House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 960
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Awie Coraizen Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb297df337e00a326fae5cd07cf283813e356f1a202582ae17cf5d4266e39a40a73045e1e968493f64f166ebd5b90623ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 5 Awie Coraizen Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.805203668149 17.899473756552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang