Successfully reported

Samoa Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Mandi J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Die kamer en bed was gerieflik en skoon. Die restaurant op die perseel was 'n teleurstelling. Ons het Saterdag aand rondom 19:30 gaan sit om te eet en het na 20 minute opgestaan en geloop om ander eetplek te soek nadat niemand eers in ons rigting gekyk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Rustige area, het ons verblyf baie geniet, ontvangsdame was baie behulpsaam. Kamer is skoon, kort net so bietjie onderhoud.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lisel M
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Pleasant stay. Pleasant for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sentraal Karoo Distriks Munisipaliteit S
1 nag
2.2
Mrt 2025

Kon net slaap. Geen TV in kamer. Publieke gangers maak ook gebruik van ambulasie geriewe.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Marelize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was goeie waarde vir geld. Was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Fantasties. Gosia was uiters vriendelik en die hotel se ligging en rustigheid is ideaal vir 'n wegbreek van die stadslewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfonsius B
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2022

Rustige area. Vriendelike personeel. Geen bar fridge of tv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jorrie J
1 nag
5.0
Sep 2019

Nice. Baie tevrede met die kommunikasie van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Rustige atmosfeer, vriendelike personeel. Skoon, netjies en veilige parkering vir motor. Vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa782b9713d1428e9459b45a00b703c2647a6adb59c4c6d6287269f4b3245477385c73f763ac8575a8d47b51867f33ee54d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 Central Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154783 18.664782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang