Successfully reported
+20

San Lameer 2307

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

San Lameer is 'n veilige, rustige, pragtige landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek en gholfspelers.

Die villa is 'n luukse eenheid met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Hierbenewens is daar 'n toegeboude stoep op die boonste verdieping met 'n dagbed. Die villa het slaapplek vir 7 gaste in totaal.

Die eenheid is volledig gemeubileer en beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en TV met DStv in. Daar is 'n patio met 'n ingeboude braai en genoeg spasie vir die kinders om te speel en die landgoed het 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer 2307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87f4b809991756695ebdb722a1c5b369a34ab5fd51217806c6745c56390207d74f17d65d15527ecc5181ddad1b596263143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Villa 2307 San Lameer Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943888888889 30.297777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang