Successfully reported
+8

San Lameer Villa 2519

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2519 is 'n eksklusiewe selfsorg-eenheid in San Lameer Landgoed. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.

Hierdie smaakvol ontwerpte woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en skottelgoedwasser. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.

Ontspan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens of bederf jouself met pragtige uitsigte. San Lameer bied ook uitgestrekte, lowerryke omgewings, tuine vir pieknieks, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visvangdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-areas en staproetes geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21d0cf899a256c053efcf7a9e706d1230e3e496dc0effbf792d585b20f73c6f49897f07801c418f4fc2b74bd6b33cdeea91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.941899364464 30.297847715494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang