Successfully reported
+56

San Lameer Supreme

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 10431, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 750 R6 075 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

San Lameer Supreme is in San Lameer Estate. Hierdie subtropiese paradys vol wildlewe, fauna, flora en voëls is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied iets vir die hele gesin. Die 200 ha-bewarea spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.

Die woonstel is geskik vir 10 gaste en het lugversorging, 5 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens. Slaapkamer 3 en 4 het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer is 'n woonstel wat aan die huis grens met 'n koninggrootte-bed, badkamer en 'n kombuisie. Slaapkamers 1, 2 en 5 het en suite-badkamers en slaapkamers 3 en 4 deel die ander badkamer. Daar is beide bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n tuimeldroër, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gerieflike rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur. Gaste kan hul eie besonderhede gebruik om in te teken.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Onbeperkte WiFi en 'n omsetter is beskikbaar om die ligte, yskaste en waterpomp aan die gang te hou tydens beurtkrag. 'n Rugsteunwatertenk, sowel as 'n tweeplaatgasstoof word ook voorsien.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lower South Coast Road, San Lameer Villa 10431, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Supreme het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 750
R 6 750 R 6 075
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 750
R 6 750 R 6 075
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 750
R 6 750 R 6 075
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 10431, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8b42bc985853fb7e4beb12e29e3919c83fecd45a77b8dac7e28048d0abd9048869490d109854420ad7b28c8e6916cfa73e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 750 nouVanaf R6 075 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer Villa 10431 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.942916666667 30.293388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang