San Lameer Unit 2401
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Unit 2401 bied bekoorlike selfsorgverblyf in San Lameerlandgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die villa is op die grondverdieping en ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die villa is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6, asook gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die lei na 'n gedeeltelike onderdak-balkon met sonstoele, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en draagbare braaigeriewe. Let asb. dat hierdie 'n veelverdieping-woonstel is en dat toegang via 'n paar trappe bereik word.
Die villa is naby 2 varswater-swembaddens, restaurante, 'n biblioteek en geriefswinkel wat in die kompleks geleë is. Daar is 'n Blouvlagstrand met 24 uur-sekuriteit, haainette en lewensredders naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Unit 2401 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang