Successfully reported
+28

San Lameer Villa 10429

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

San Lameer Villa 10429 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Hierdie villa met lugversorging kan 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende 2 slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens. Alle badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort en 3 van hierdie badkamers is en suite. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met ruim sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer is knus met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en WiFi.

Hierdie leefarea maak oop na 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Tydens beurtkrag word hierdie eenheid deur 'n omsetter ondersteun. Die 5de slaapkamer is privaat geleë in die binnehof, langs die hoofhuis, en beskik oor 'n en suite-badkamer.

Ontspan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens of bederf jouself met pragtige uitsigte. San Lameer bied ook uitgestrekte, lowerryke omgewings, tuine vir pieknieks, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braaiareas en staproetes geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 10429 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d78587506e2150182d6c53f1e8b243d87cebd5125d06a8e0e8a8503ab3acc4ca634c45c6865510b9abf910949866f013a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943465 30.290379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang