San Lameer Villa 11703
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
San Lameer Villa 11703 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Hierdie dubbelverdiepingvilla kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers, 5 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Alle badkamers het storte en 2 badkamers het ook baddens. Die 5de slaapkamer is privaat geleë in die binnehof, langs die hoofhuis, en beskik oor 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër voorsien. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n DVD-speler het. Die akkommodasie het 'n omsetter vir WiFi.
Die leefarea lei na 'n ruim patio-area met 'n buite-eetkamertafel, 'n swembad en 'n gasbraai. Die patio bied uitsigte oor die landgoed. Die villa het 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang