San Lameer Villa 14014
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
San Lameer Villa 14014 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla wat in San Lameer Estate geleë is. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal Natal, hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.
Dié drieverdiepingverdieping het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n superkoninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers is ingerig met 4 enkelbeddens. Elke slaapkamer bied direkte toegang tot 'n balkon wat spog met uitsigte oor die landgoed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die 5de slaapkamer is langs die villa en het 'n koningingrootte-bed en privaat badkamer.
Die leefarea beskik oor 2 sitareas, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele en het toegang tot 'n balkon met 'n kroegarea. Die eerste sitarea het gemaklike rusbanke, 'n tafeltjie en 'n TV met DStv. Die tweede sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Toegang tot gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.
Die eenheid het sonpanele wat die TV, Wi-Fi en ligte aan hou tydens beurtkrag. Daar is ook 'n watertenk.
Ontspan by die privaat swembad of bederf jouself met pragtige uitsigte. Gaste kan ook die privaat braai-area en 'n Jacuzzi op 'n ruim patio geniet. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar. San Lameer bied ook uitgestrekte lowerryke omgewings, tuine vir piekniek, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang