Successfully reported
+20

San Lameer Villa 14329

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Lower South Coast, San Lameer Estate Southbroom, San Lameer Villa 10301, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 14329 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Die villa met lugversorging het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is beide stort- en badgeriewe in die villa beskikbaar. Daar is ook 'n gastetoilet. Hierdie villa is semi-rolstoelvriendelik.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, ysmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief.

Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio-area wat buitemeubels en braaigeriewe het. Daar is ook sonstoele, 'n buite-etenstafel en die villa beskik ook oor 'n privaat swembad.

Hierdie eiendom het 'n watertenk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Main Road, Lower South Coast, San Lameer Estate Southbroom, San Lameer Villa 10301, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 14329 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 380
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 380
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Lower South Coast, San Lameer Estate Southbroom, San Lameer Villa 10301, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff6e8f3603841cac0ed4126b95f64e3cbbfabe6d2a99f23b395790bb6da746e6860353131b67d61aa52910032fd40890089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 380 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Main Road, Lower South Coast, San Lameer Estate Southbroom San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943473586073 30.290303431027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang