San Lameer Villa 1931
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Villa 1931, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 1931 is geleë in San Lameer Estate, geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, hierdie sub-tropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir 'n kind onder die ouderdom van ses jaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir jou gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi het. Die leefarea maak oop op 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Villa 1931, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1931 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Villa 1931, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang