Successfully reported

San Lameer Villa 1938

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Caren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great stay for family. Great stay! Close to the kids' pool and main pool, walking distance to the beach. Little shop on the estate! Lots for the family to do!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lushen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Good stay except for my fall. Great stay; however, I had a bad fall in the bath tub. Recommended that the bathrooms be upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic! Had a fantastic stay at the villa, super close to the beach, golf course, and the resort building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Rustig, altyd lekker by San Lameer. Die eenheid is goed geleë, naby alles wat perfek was vir ons. Enigste probleem met die eenheid is die yskas wat nie koud gemaak het nie, en ons kos het afgegaan, die eienaar was ingelig oor die probleem. Die waterpype raas vreeslik, almal in die eenheid was wakker geraas. Die geleide lugsoor eenheid werk nie en is stowwerig. Sal voorstel om dan waaiers in die eet- en sitkamer aan te skaf. Afgesien van dit, het die eenheid 'n mooi uitsig, die beddens was gerieflik en ons het baie lekker geslaap. Die ingeboude braai was 'n wenner. Sal weer die eenheid bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nomonde M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

It's a home away from home. Plumbing needs attention and I have not yet received a refund for the batteries I bought for the TV remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shannon K
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Rustig. Eerlike opinie. Eienaars kan kyk na duiker duvet stelle op die beddens, komberse te los en meer eetgerei en koffie bekers. Nuwe braai tang en dalk iets soos 'n blikopmaker en skêr. En iets lekker los in die woonplek. Die plek het nie baie lekker geruik nie. Vir langer bly, meer handdoeke, swart sakke en toiletpapier. Daar was slegs 1 dag skoon gemaak van die 10 dae wat ons daar gebly het. Die plek kan doen met opknapping. Hoof slaapkamer se stort gordyn kan vervang word met 'n nuwe een. Gaste moet maar gewoond wees aan die pype wat raas as krane oopgedraai word. Maak dit groot oop, gaan weg na 'n rukkie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tashni N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Comfortable and inviting. Overall great stay. Comfortable, very clean and neat villa. The host was helpful and sorted out any issues we had promptly. Great value for money, you have access to all the facilities at the accommodation. The only issue was the lack of WiFi, which the property description said was included. Otherwise, great stay. The extra washing line space over the bathtubs is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Pleasant, friendly owner and easy to book. Top floor villa - lovely views and easy access to pool and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kavindra H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

A lovely spacious apartment with close promptly to all amenities. The apartment was short of backup power and Wi-Fi excess. Would have loved it if the apartment had a washing machine, gas stove, extra TV available and a 4-seater golf cart available for use. The stay was accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kavindra H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Very pleasant villa to stay at. Stay was great, the rooms were spacious, clean and well-maintained. The beds were very comfortable. It would be great to have a washing machine and gas braai stand available. Disappointing factor was the main pool, which was not accessible due to construction. Load shedding was disruptive. The resort should cater for better lighting around walking and driving areas during the night. It would have been nice if the take away at the beach area are opened till later hours as travelling out of the resort during load shedding is a driving risk with no lights on the highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 Main Road, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1967c18acd34f28bda97c9cc6751cbf03c5ca974b880d1d2dffe17780fc28a8782a872f9f540dc858d7b13062ff9a9d97788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 R61 Main Road San Lameer Estate Villa 1938 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944042662372 30.297780444458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang