San Lameer Villa 2026
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2026 is op die San Lameer Landgoed geleë. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.
Dié eenslaapkamervilla het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is goed met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die ontbyttafel het sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met alle DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2026 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang