San Lameer Villa 2026
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2026 is in San Lameer Estate geleë. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Dié superior-villa met 1 slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis met 'n ontbyttafel en 'n sitarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n wasmasjien beskikbaar vir jou gerief.
Die ontbyttafel het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2026 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2026, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang