San Lameer Villa 2027
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Villa 2027, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2027 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansievilla geleë binne die San Lameer-landgoed in Southbroom, wat tot 4 gaste akkommodeer wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die villa bestaan uit 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n oordekte buitepatio met sitplek en 'n braai-area, wat die perfekte ruimte bied om te ontspan en kwaliteit tyd saam te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Villa 2027, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Villa 2027, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang