Successfully reported

San Lameer Villa 2110

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Anelien S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese oord met puik geriewe. San Lameer is die ideale vakansie vir 'n gesin, veral met tieners. Die villa is gerieflik ingerig met al die basiese behoeftes. Die parkering vir villa 2110 is egter baie sleg geleë. Ons het baie gesukkel om uit te kom uit die klein spasie. Enige motor groter as 'n klein 'hatchback' sal sukkel. Verder het ons heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Lekker gebly vir 'n langnaweek. Die eenheid is goed uitgelê. Die kombuis het al die basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA963460a99595355386df8dcd6c1543490a780cb5ad9f3a5eb52630a41f28c7bcc9e597c5997de9ed2dd5804b3c2c955c06e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942839271787 30.296495777658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang