Successfully reported

San Lameer Villa 2504

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Dianne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige maar lekker vakansie. Ons het die lekkerste naweek weg gehad by Villa 2504. Ons was 6 grootmense en 1 baba en almal kon gemaklik rondbeweeg in die Villa. Die kombuis het alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Die banke is baie gemaklik en groot vir almal gewees. Mooi, skoon en netjies. Ons sal beslis weer terug wees. Die manne het die gholf vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sackundala M
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Aug 2025

Overpriced and uncomfortable. The listing is deceptive as the main photo shows a view that's only available at an acute angle from the balcony. I reported this on arrival to the agency who showed no empathy and offered to find another villa for us without a refund for the current villa. Really? The apartment is not serviced on weekends, so if you're going on a weekend break to rest, be prepared to do your own cleaning. Poor WiFi with constant buffering. Stale odour in the apartment. Not worth it, check other villas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2504
Thank you for your feedback. We appreciate you taking the time to share your thoughts. We're sorry to hear that the unit did not meet your expectations. The photos on our listing are an accurate representation of the views from the villa, and we encourage all guests to review them carefully before booking. As for the weekend servicing, our policy is clearly stated in the booking confirmation, which details that weekend cleaning is not included. This allows us to keep our rates competitive for a wide range of guests. We understand that every guest has a unique set of needs, and we always strive to find the right fit for everyone. We have many different properties in our portfolio, from budget-friendly to very high-end. Perhaps a more premium, full-service unit would be a better match for your future getaways. We wish you all the best in finding the perfect spot for your next holiday.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Exceptional. Gym equipment wasn't in good condition. Payment to excess beach is unnecessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Wonderlike plek. Naby die strand en die hotel en winkel. Dus goed geleë. Perfekte seevakansieplek. San Lameer bied ietsie van alles. Puik 18 gat-golfbaan. Baie gesinsaktiwiteite soos tennis, squash, 9 putjie-mashiegholfbaan, rolbalbaan, trapbootjies op die dam, tafeltennis, board games etc. Hotelswembad is puik vir kinders en volwassenes. Daar is ook 'n spa en gym. Baie eetplekke om van te kies. Puik vir fietsry met 'n off road-baan vir mountain bikes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Fantasties. Alles was 100%. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillin N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Perfect. Awesome place. Will be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2018

San Lameer is als-in-een-verblyf. Villa 2504 sal moet badkamers opgradeer. Die lugversorger in die hoofslaapkamer is buite werking en maak so geraas dat mense kom kla het. Ons het in die sitkamer op die bank geslaap, want dit was net te warm in die kamer. Die res van die villa is pragtig. San Lameer is regtig 'n stunning plek - ook vir sport-mal mense en kan veilig gaan stap of draf en fietsry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Top Destinations
San Lameer Villa 2504
Goeiedag Louis, baie dankie vir die terugvoering, dit is altyd baie waardevol. Ons kyk verseker daarna om die badkamers te opgradeer, maar soos jy self weet, vat mens dit bietjie vir bietjie en elke jaar word iets anders opgegradeer. Ek glo jy kan saamstem, dat die badkamers lyk soos op die fotos en ons gaste die regte indruk sodra hul bespreek. Die lugversorger waarna jy veryws is op 12 Des 2019 gediens en ons vra omverskoning indien dit nie korrek gewerk het nie. Nadat jy my in kennis gestel het, het ek die span tegnikuste gekry om na die fout te kyk en wag ons vir hul terugvoering. Nogmaals dankie vir die kompliemente en terugvoering, altyd lekker om te hoor en te kan sien waarna ons gaste verlang vir die volgende opgradering. Tot volgende keer, Werner

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Alles wat ons nodig het, plus 'n fantastiese gholfbaan. Die verblyf was aangenaam en die personeel regoor San Lameer is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Dit was baie lekker en ons het lekker gerus. Dis baie mooi en ons het dit baie geniet, sal weer daar kom bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast Road, San Lameer Villa 2504, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZGY3MjI3LTczYjUtNDQ1MS05NTM0LTMxOTZhNTQ0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer Villa 2504 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.941985600756 30.297304987907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang