San Lameer Villa 2505
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 134 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2505 is 'n lieflike selfsorgvilla wat in die veilige en gewilde San Lameer-landgoed geleë is. Die villa is gerieflik geleë, stapafstand van talle ontspannings- en sportgeriewe af. Die sekuriteitsbeheerde landgoed bied toegang tot die strand, swembaddens, tennis- en muurbalbane, gholf, 'n speelgrond vir kinders en voëlkyk.
Die eenheid kan tot 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van ses jaar akkommodeer in 2 slaapkamers en dit het 1 badkamer met slegs 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 'n stapelbed, dubbelbed onder en enkelbed bo. Die villa is op die eerste verdieping met 'n balkon geleë, het lugversorging en word daagliks skoongemaak. Beddegoed is ingesluit, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met selektiewe DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi. Braaigeriewe is op die patio beskikbaar, asook veilige onderdakparkeerplek.
Die eenheid is stapafstand van die strand en restaurante af en is 15 km vanaf Margate, 18 km vanaf die Wild Coast Sun Casino en Water World geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2505 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang