San Lameer Villa 2510
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2510 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Dié superior-villa met 1 slaapkamer het slaapplek vir 2 mense en het 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 2 slaapbanke wat 2 kinders kan akkommodeer. Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang