San Lameer Villa 2513
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Villa 2513, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom.
Dié oopplan-villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n slaaparea, kombuisarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort. Gratis en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die kombuis het 'n wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolfoond. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Die hoofkamer het lugversorging en Daar is 'n patio met 'n tafel met sitplek vir 4 mense en 'n draagbare braai.
Die villa is stapafstand vanaf verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die sekuriteitslandgoed bied toegang tot die strand, swembaddens, tennisbane, muurbalbane, gholf, speelgronde vir kinders en voëlkyk.
Die San Lameer Landgoed het ook 'n klein winkel, 'n paar heerlike restaurante, 'n drankwinkel en 'n biblioteek met toegang tot gratis WiFi en DVD's huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Villa 2513, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2513 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Villa 2513, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang