Successfully reported

San Lameer Villa 2521

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Gerieflik in Paradys. Gerieflike, veilige verblyf. Lekker geleë. Sal weer daar bly. Eenheid netjies en skoon. Jammer dat hulle nie WiFi het nie, maar dit is nie 'n groot probleem nie. Die hotel restaurant het WiFi en dit is lekker om daar te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2019

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 'n aand of twee se oorslaap. Dis baie netjies en skoon. Die verblyf is waarde vir geld want mens kry die voordeel van gebruik van sommige van die fasiliteite gratis. Die matras is hol en moet weggegooi en vervang word. Anders is die eenheid ideaal vir 'n nag of twee se oorslaap. Dis tipies San Lameer se uitsonderlike hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Lekker. Nie geskik vir ouer mense, die villa is op die derde vloer waarvan geen melding gemaak word nie, die eenheid se nommer is weggesteek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Heerlik en rustige plekkie. Baie lekker gebly saam met my man. Ons het heerlik ontspan. Groot genoeg vir twee mense gewees. Ons kon in die aand lekker buite sit en braai. In die oggend lekker koffie gesit en drink. Net wat ons nodig gehad het. Alles was mooi skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2017

Netjies en skoon. Die linne was al bietjie oud en dit gee nie daardie gevoel van varsheid as jy in die bed klim nie. A.g.v. die klamheid by die see het die eenheid ook baie bedompig geruik vir die eerste dag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6826e1e5c5a54a6bbf7ac6680c310d108c2b819b7f26e640bb4cfb4f1d8a0990c96afdc7ae3b8b9c3564af362d21636fdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.941752301444 30.297683010609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang