San Lameer Villa 2521
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2521 is in San Lameer Estate op die 3de vloer van die gebou geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot 'n manjifieke blouvlagstrand.
Die oopplan-ateljee (Bachelor)-villa is smaakvol gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die villa beskik ook oor 1 badkamer met 'n stort-oor-die-bad, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Die villa is ook toegerus met 'n wasmasjien, 'n TV met sekere DStv-kanale, en lugversorging in die leefarea. Die woonstel het slegs toegang tot trappe.
Gaste het toegang tot 'n patio, gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2521 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang