San Lameer Villa 2807
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2807 is 'n bekoorlike selfsorgvilla in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom.
Die villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n ekstra buitestort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Een badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n bad, en die tweede badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n stort. 'n Buitestort met 'n uitsig oor die tuin is ook beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit in 'n balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai met pragtige uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang