San Lameer Villa 2814
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2814, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2814 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Dié villa met 3 slaapkamers het slaapplek vir 6 volwassenes, 2 kinders en het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 3 en suite-badkamers. Die villa beskik ook oor 'n kombuis, TV-kamer, sitkamer en eetarea.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar vir jou gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die TV-kamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en WiFi het. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkonarea met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2814, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2814 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2814, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang