San Lameer Villa 3311
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            San Lameer Villa 3311 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die villa is ook toegerus met lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die villa het 'n watertenk en volhuis-omskakelaar vir ononderbroke krag- en watertoevoer. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3311 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3311, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang