San Lameer Villa 3407
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R3 200R2 400 per nag (plek vir 8) 
Beskrywing
            San Lameer Villa 3407 is 'n gerieflike gemeubileerde huisie met slaapplek vir 8 gaste. Dit is in 'n stil area van San Lameer Gholflandgoed, naby die rivier.
Die eenheid het 'n draagbare omsetter vir die mees noodsaaklike items tydens beurtkrag, asook 'n paar batteryligte en 'n eenplaat-gasstoof. Daar is ook 'n watertenk.
Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke voorsien.
Die moderne kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee-en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, en die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid het ook WiFi. 
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, restaurante, asook 'n spa, en is naby die strand.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink San Lameer Villa 3407 het ’n goeie ligging
 
- Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang