San Lameer Villa 3502
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 900R2 175 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3502 is 'n selfsorg-eenheid wat in San Lameer Gholflandgoed geleë is.
Al die slaapkamers het lugversorging. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond asook 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met selektiewe DStv-kanale en WiFi het.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en die patio sluit aan by 'n groot grasperk voor.
Die landgoed loop uit op die blouvlag Marina-strand. Die landgoed bied 'n 18-putjie-gholfbaan sowel as 'n 9-putjie mashie-baan. Gaste kan ook gebruik maak van die 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens of die restaurant by die hotel of die spa besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3502 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang