San Lukas
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Abalone Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lukas is in St. Francisbaai, naby Cape Saint Francis Natuurreservaat, Seal Bay Natuurreservaat, Two Harbors Walk en St. Francisbaai Golfklub. Die eenheid bied ook 'n pragtige see-uitsig.
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, wasmasjien en wasbak. Die gemeenskaplike area het ook 'n slaapbank vir 2. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en skoon linne in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, tennis, swem en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Abalone Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink San Lukas het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Abalone Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang