San Marino 17
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Ocean Drive, 17 San Marino Apartments, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 079 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
San Marino 17 is 'n pragtig versierde selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Dolfynkus wil verken.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braaiplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n sonsondergang in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 774
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 60 Ocean Drive, 17 San Marino Apartments, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Marino 17 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Ocean Drive, 17 San Marino Apartments, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang