Successfully reported
+12

Sanctuary 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tillamook Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sanctuary 2 is 'n bekoorlike meenthuis wat binne maklike bereik van die strand in Plettenbergbaai, 'n skilderagtige kusdorpie in die Tuinroete-streek, geleë is. Die dorp spog met asemrowende strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met lieflike uitsigte en warm water.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die grondvloer en die hoofslaapkamer bo. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamers op die onderste verdieping het albei 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, strykyster en strykplank. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en gemaklike sitkamerstel waar gaste kan ontspan. Die eenheid maak oop op 'n balkon wat toegerus is met 'n braai-area en buite-etenstafel. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in, terwyl doendinge kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud of bootritte insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Tillamook Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanctuary 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tillamook Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db79bf1b9ebe8ba586f243074a3c4aa9578b6d1c33c39faba1cb57b5373a878352a57d619d448b18ff9fe6b9377343b8fb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 2 Tillamook Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.078907524133 23.369679565605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang