Successfully reported
+12

Sand Dollar @ The Dunes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Keurboomstrand Road, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sand Dollar @ The Dunes is 'n selfsorg-ateljee-eenheid wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand geleë is. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek sonder die bohaai. Die oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is 'n kort entjie se stap van die eenheid af deur inheemse woudgebied en gaste kan 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord geniet.

Hierdie juweel van 'n ateljee het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met basiese kookgeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 2 stoele en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi internet is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek. Lekker gebly vir 2 nagte. Alles wat nodig is, skoon en netjies.
Okt 2025
Divesh I
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. Amazing stay, peaceful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marizel S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely beach vibes! Communication with the host, 100%. You could smell the cleanliness of the unit as you entered, well equipped, nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Matt E
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable, clean and conveniently located. Our stay was comfortable, the unit was clean and well appointed, and we found it very rela...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marthinus B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige, mooi omgewing. Verblyf aangenaam en gerieflik. Binne-tafeltjie effens klein om by te eet.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 271

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Keurboomstrand Road, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Dollar @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Keurboomstrand Road, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe153be1f0fbf51034662bc5fa3ade2d29fa4519d014f94d613e35520fbeafe44453f54a717c31eb64204d86a1cdb3c285353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1 Keurboomstrand Road H40 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009840338726 23.422444068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang