Sand Kasteel @ Boknesstrand
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 2nd Avenue, Boknesstrand, 6185, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sand Kasteel @ Boknesstrand is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Boknesstrand, gerieflik naby die strand en strandmeer geleë en bied gaste lieflike see-uitsigte.
Die 4 Slaapkamer huis bestaan uit 4 kamers. Die eerste kamer het 'n see-uitsig en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 'n see-uitsig en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde kamer het 'n see-uitsig en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea met 'n kinderbed.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasoond, stoof, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel.
Die leefarea is ingerig met 'n houtsitkamerstel. Stapeldeure lei na buite na die onderdakstoep wat 'n buite-etenstafel en braaigeriewe het.
Die Oceanview Two Bedroom Upstairs is 'n opsie om slegs die helfte van die 4 slaapkamer huis te bespreek. Die eerste kamer het 'n see-uitsig en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n see-uitsig en beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV, 'n badkamer met 'n toilet, 'n oopplan-sitkamer met 'n kinderbed en 'n kombuisarea met 'n skottelgoedwasser, gasstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gaste. Gratis Wi-Fi is onderhewig aan sein.
Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het sy eie privaat ingang en is geskik vir 2 gaste wat deel. Daar is 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel nie 'n see-uitsig het nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 158
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 28 2nd Avenue, Boknesstrand, 6185, Oos-Kaap
- Gaste dink Sand Kasteel @ Boknesstrand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 2nd Avenue, Boknesstrand, 6185, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang