Sand River Cottages
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R536 Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sand River Cottages is in Hazyview geleë en bied selfsorgverblyf met patio en rivier-uitsigte. Die Phabeni-hek na die Krugerwildtuin is 9 km weg, en sowat 60 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir gesins- en groepbesprekings.
Verblyf bestaan uit 3 tweeslaapkamerkothuise, 1 eenslaapkamer-houtkajuit, 3 dubbelkamers en 2 somereenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, TV en 'n kombuisie. Die somer-eenhede se kombuisies is buite op hul privaat patio's geleë wat ook braaigeriewe het.
'n Mediumgrootte buiteswembad en kindervermaakgeriewe is op die perseel beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. 'n Aantal restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale kookkuns bedien, kan binne 3 km vanaf die instansie gevind word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Doctor Lungi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Off the R536 Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Sand River Cottages het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R536 Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang