Successfully reported
+47

Sandbaai Strandhuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cowrie Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere.

Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 en 'n halwe badkamers. Twee van die slaapkamers is elkeen met 'n koningingrootte-bed ingerig en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 uittrek-enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort . Daar is nog 'n ekstra kamer met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Die ander slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasswer, 'n stoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte stoep en het 'n ingeboude braai. Die stoep bied toegang tot 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Buite op die balkon is daar 'n tafel en 10 stoele.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Fernando W
Saam met vriende
5.0
Great view, large space and pet friendly. Excellent home for a family and very pet friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Kim N
Saam met vriende
5.0
Woorde is te min, dit was baie mooi, baie lekker. Dit was een van die beste reise ooit.
Aug 2025
Denham W
Gesin met klein kinders
5.0
We had a lovely stay, great place, close to the beach, excellent views and very helpful. We had a lovely stay, great place, close to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Shantall J
5.0
Beautiful and breathtaking views. Booked for 25-27 Apr with a family of 7. We all equally enjoyed our stay - it was over and beyond ama...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Vilicia A
Gesin met klein kinders
4.8
Was good to spend the weekend nice and quiet. Love the place, was very nice and clean. Will recommend it to family and friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

HANLIE JACOBA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Cowrie Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cowrie Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff785fcd56287844d4ca8d871f079d44514623b996443bfca41a5396ff81764743b990c25acc98dcc45a00152dac61286ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 50 5 1 5 4 Cowrie Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42631 19.192657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang