Successfully reported
+27

Sandbaai Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kotze Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 984 R3 323 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Sandbaai Villa is 'n ruim vakansiehuis wat aan die water van Langebaan-strandmeer geleë is en spog met ononderbroke uitsigte oor die water. Hierdie ware juweel kan 'n ideale opsie wees vir 'n kusvakansie saam met familie en vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed. 'n Bad, wasbak en toilet is beskikbaar in hierdie kamer se en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié leefarea het skuifdeure langs die kombuis wat uitloop op 'n patio met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai. 'n Mobiele braai is ook beskikbaar as gaste 'n vuur wil aansteek terwyl hulle oor die strandmeer uitkyk. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8 Kotze Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 984
R 4 984 R 3 323
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 984
R 4 984 R 3 323
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 984
R 4 984 R 3 323
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kotze Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8949d62bda11d50b9d9a4e8c401b35d3a8abe4dc53434af391856038b420bdc05e7969b4bdf08dca813d50a4c9d69c202cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 984 nouVanaf R3 323 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 8 Kotze Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.102850300387 18.032527241664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang