Successfully reported
+42

Sandcastle B&B and Self-Catering Apartments

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandcastle B&B and Self-Catering Apartments bied lieflike selfsorg- en oornagverblyf, ideaal geleë in die hartjie van Swakopmund in die Erongo-area. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat die pragtige Namibië wil verken.

Hierdie eiendom bied die opsie van of drie selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2, 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6, of 'n oopplan-gastekamer met slaapplek vir 2. Hierdie eenhede is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf enkelbeddens. 'n Matras vir slegs kinders kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Boonop het die selfsorg-eenhede 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die gastekamer is toegerus met 'n yskassie asook 'n tee- en koffieskinkbord.

Buite die selfsorg-eenhede is 'n sonnige patio waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te geniet. 'n Heerlike kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en met vooraf reëlings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bradley T
Besigheidsreis
5.0
Absolutely recommended, value for money. Absolutely recommended, value for money, great host - could go. Stayed for a week on business....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Fanie V
Saam met vriende
5.0
Basiese geriewe. Lekker gebly. Geriewe 'n bietjie min.
Mei 2025
Imelda C
5.0
Lekker gebly. Sal weer gebruikmaak. Baie aangename verblyf. Rustig gekuier.
Apr 2025
Sanet S
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens, skoon en netjies. Skoon en netjiese verblyf, gerieflike kamers. Vriendelike en goeie diens.
Feb 2025
Lucia S
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant stay at a well equipped apartment. Silke was very helpful and knowledgeable about Swakopmund and Namibia as a whole. Thes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Silke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Sandcastle B&B and Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA912aa231dfa0665f8c84a4741bedaf8de82b921694a0fc9293df492b8af82eedfcc69d0610af472a0a7715d00c9dda45ba34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Woker Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.6630667 14.5288649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang