Successfully reported

Sandhuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marozanne G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike ontspanne atmosfeer wat ons vir seker weer sal wil besoek. Ons het ons naweek by Sandhuis baie geniet. Chris was baie gaaf en akkommoderend. Die woning is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die tuin is baie mooi, netjies en die braaiplek is baie gerieflik. Ons kleuter het die eende en hoenders baie geniet. Ons sal definitief weer wil terugkeer na Sandhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sandhuis
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Herron Close, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ad83b97454576ba91d87b49daae27a3fd2c6e173821bf2acba13dc3b83614e3cf2a561040eacbedbb02278e085d15acb0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Herron Close Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384136458581 18.911653179237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang