Sandown Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede, geleë. Hierdie gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is gerieflik geleë 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie sowel as die Sandton CBD.
Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n haardroër, 'n kluis en 'n lessenaar. Geriewe sluit badjassen, pantoffels en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis beskik oor 'n swembad, lapa met braaigeriewe en 'n ruim patio. Daar is ook 'n oopplan-eetkamer en gastesitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng
- Gaste dink Sandown Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159A North Road, Sandown, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang