Successfully reported
+44

Sandown Suites and Conference Centre

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Aston Street, Sandown, 2031, Gauteng
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandown Suites and Conference Centre bied gemaklike, goed geleë verblyf in die hartjie van Sandton. Geleë 2 km vanaf Sandton City Mall en 1.5 km vanaf Nelson Mandela Square, is die gastehuis geskik vir beide sake- en ontspanningsverblyf. Gaste kan ontspan in die rustige tuin, by die swembad, of aktief bly in die gimnasium op die perseel. Konferensiegeriewe is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste, en gratis WiFi word regdeur die gastehuis voorsien.

Die kamers en suites is versprei oor 2 vlakke en sluit privaat badkamers in. Elke eenheid beskik oor 'n TV met stromingsdienste en 'n gemaklike sitarea. Sommige kamers het 'n volledige kombuis met 'n 4-plaat stoof, terwyl ander 'n goed toegeruste kombuisie met 'n 2-plaat stoof insluit, geskik vir kort of langer verblyf. Braaigeriewe is beskikbaar op die perseel, en gaste kan 'n potjie pool geniet.

Naby is daar restaurante, kafees en winkelsentrums. Gautrain Sandton-stasie is 4 km weg, wat vinnige toegang tot O.R. Tambo Internasionale Lughawe bied. Groot korporatiewe kantore, insluitend Standard Bank, Investec, Nedbank en Discovery, is binne 'n radius van 2–5 km van Sandown Suites and Conference Centre.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • 6 Aston Street, Sandown, 2031, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Aston Street, Sandown, 2031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47c7c57aab6214139b48e6a1724ad3a7f585721aba21d6706693c85b0dda10c26075f78dbe088a59e051dfbdb54563bd094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 6 Aston Street Sandown 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.091791 28.072294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang