Successfully reported

The Stables on Sandpebbles Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marcelize H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant. Very friendly host made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige plaas akkommodasie. Ons verblyf by Stables on Sandpebbles Estate was definitief die moeite werd. Dit is skoon, netjiese akkommodasie met 'n baie vriendelike gasvrou. Dit is ook net 'n paar minute se ry van die dorp af. Ek sal Stables on Sandpebbles Estate definitief aanbeveel vir reisigers wat op vakansie is of selfs mense wat op besigheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Comfortable and relaxing. Lovely and quiet. A good escape from the craziness of life while still being close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Great. It was great. The accommodation is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, skoon en baie goed toegerus. Baie, baie lekker gebly. Sal weer daar aanklop as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Davrin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tranquil and private. Everything we were looking for while on tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie netjies. Baie netjies, stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great place to stay. Quiet and very neat. Thank you for the warm hospitality and wonderful stay. It is a real gem with wonderful value for money. Very neat and clean with everything you need for a good self-catering breakaway. Less than 20 minutes away from everything of note in Port Elizabeth. The horses and the estate are in great shape. Will visit again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherilyn S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable, clean, and beautiful views! The host was amazing and went above and beyond to help us arrange a surprise for our friends on arrival at The Stables on Sandpebbles Estate. They have thought of everything. It is very comfortable and situated on a beautiful estate with chickens and peacocks walking around. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ek sal Stables aan enige iemand hoog aanbeveel. Dit was sonder twyfel die beste gastehuis waar ek ooit gebly het. Van die hele erf en huisie se netheid tot die besonder hoë kwaliteit toerusting is van die beste. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Road, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ6jgGeUHimBOnAOpxLtXhyS8Z2ZryWqZSjd5V0UxR6h7o9j6BI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Chelsea Road Chelsea Conservancy 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002679858557 25.469362428956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang