Successfully reported
+20

The Stables on Sandpebbles Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Road, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stables on Sandpebbles Estate is 'n selfsorgverblyf in die veilige Sandpebbles Estate, geleë in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth). 'n Werkende plaas met organiese groentetonnels, eende en hoenders en 'n omgewing wat jou ver van die middestad af sal vervoer.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorghuise waarvan 1 2 gaste en die ander 4 gaste kan akkommodeer. Albei eenhede is volledig toegerus met oopplan-sitkamer en -kombuis.

Daar is privaat parkeerplek op die landgoed.

Die landgoed is ongeveer 8 km 2 van Gqeberha (Gqeberha (Port Elizabeth)) se grootste winkelsentrums, Baywest en Walmer Park, en 5 minute se ry na die pragtige troeteldiervriendelike Sardiniëbaai-strande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marcelize H
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. Very friendly host made us feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Petra B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas akkommodasie. Ons verblyf by Stables on Sandpebbles Estate was definitief die moeite werd. Dit is skoon, netjiese akkommodasie met 'n ba...
Sien meer
Jun 2025
Pat B
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and relaxing. Lovely and quiet. A good escape from the craziness of life while still being close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Davrin M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and private. Everything we were looking for while on tour.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Mc D
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies. Baie netjies, stylvol.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Chelsea Road, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Stables on Sandpebbles Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea Road, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ6jgGeUHimBOnAOpxLtXhyS8Z2ZryWqZSjd5V0UxR6h7o9j6BI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Chelsea Road Chelsea Conservancy 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002679858557 25.469362428956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang